Gifinligtingsentrum
Die Gifinligtingsentrum bied ’n 24-uur-diens van toksikologiekonsultasies aan professionele gesondheidsorgwerkers (op alle vlakke), die bedryf en die lekepubliek.
Besoek die Gifinligtingsentrum se webtuiste (www.sun.ac.za/poisoncentre) vir 'n giftabel en 'n tabel vir bestuur voor hospitalisering.
Die Tygerberg gifinligtingsentrum :?
- Adviseer en assistreer met die voorkoming, diagnose en behandeling van vergiftigings
- Verskaf algemene inligting oor gifstowwe
- kenners op die gebied van toksikologie beskikbaar om the adviseer oorbiologiese toksiene, met besondere verwysing na slange, spinnekoppe en skerpioene
- r met prosedures wat gevolg moet word in gevalle waar massiewe blootstelling aan toksiene plaasgevind het weens vervoer- en industri?le ongelukke
- aan die WGO se Chemiese risiko waarnemings deel
- Aktief betrokke by die onderrig en opleiding van toksikologie vir voor-en nagraadse studente
- Neem aan deel aan programme in die gemeenskap rakende die voorkoming van vergiftigings en om die mense meer te leer oor vergiftigings ?